1 Bedroom Apartment / Flat To Rent in Faerie Glen

Loading...

Description

KAMER BESKIKBAAR - FAERIE GLEN | R6 800 p/m

Netjiese, volledig gemeubileerde kamer beskikbaar in 'n rustige, veilige huis in Faerie Glen, Pretoria. Die huur is R6 500 per maand en sluit alles in, sodat jy basies net jou persoonlike goed hoef saam te bring. Die huis is volledig off-grid en bied 'n gemaklike, praktiese leefomgewing vir 'n werkende persoon. 

Die gemeenskaplike areas word met 2 mans gedeel. 

Huur: R6 800 per maand - alles ingesluit:  

  • Meubels - bed, tafel, stoel 
  • Bediende 2x per week - was, skoonmaak & stryk 
  • Tuinman 3x per week 
  • Normale huishoudelike verbruiksgoedere - wasgoedseep, swembad chemicals, ens. 
  • Algemene maintenance 
  • Cutlery, crockery & kombuistoerusting 
  • Water & elektrisiteit 
  • Heeltemal off-grid - geen load shedding of water shedding nie 
  • DSTV 
  • Uncapped, unshaped 50Mbps fibre - 50Mbps op & 50Mbps af 
  • Pet friendly 
  • Genoeg veilige parkering 
  • Bietjie garage-spasie beskikbaar vir storage  

Wie ons soek: 

'n Werkende persoon wat 'n rustige, netjiese huismaat sal wees. 

'n Manlike huismaat word verkies, aangesien die badkamer met 'n manlike huismaat gedeel word. 

Die voorkeur is iemand wat nie permanent van die huis af werk nie, aangesien die gemeenskaplike areas gedeel word en ons 'n gemaklike huisomgewing vir almal wil behou. 

Normale screening sal gedoen word en 'n formele huurooreenkoms/kontrak sal met die gekose persoon aangegaan word. 

Faerie Glen, Pretoria 

Kontak my asb indien jy belangstel en meer inligting of foto's wil hê. 

Dit is 'n ideale opsie vir iemand wat op soek is na 'n eenvoudige, gemaklike en volledig ingerigte plek om te woon, met die meeste maandelikse uitgawes reeds by die huur ingesluit. 

REDLEX 512 (PTY) LTD trading as REMAX Property Merchants (Mooikloof) operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa.

Coenraad du Plooy
Coenraad du Plooy
REMAX Property Merchants (Mooikloof)
Full Status Property Practitioner
Registered with the PPRA
FFC 20233400270
Show mobile number
Show business number
Email
WhatsAppwhatsapp logo
Subject
office logo
REDLEX 512 (PTY) LTD trading as REMAX Property Merchants (Mooikloof) operates in terms of a franchise agreement with REMAX of Southern Africa.