R13 500
change currency
- ZAR
- BWP
- EUR
- GBP
- NAD
- NZD
- AUD
- USD
- ZWL
- ZMW
- MUR
NETJIESE 3 SLAAPKAMER DUBBEL GARAGE EN DUBBEL BADKAMER IN AFTREE OOSTE VAN PRETORIA TE HUUR
3 Bedroom Townhouse To Rent in Willow Park Manor
NETJIESE 3 SLAAPKAMER DUBBEL GARAGE EN DUBBEL BADKAMER IN AFTREE OOSTE VAN PRETORIA TE HUUR
change currency
Hierdie is een van die beste Aftree Oorde in die Ooste van Pretoria
Eenheid bied 3 slaapkamers met dubbel Badkamers en Oopplan Kombuis Sit en Eetkamer
Het ook n stoepie wat baie privaat is en wat uitloop op n tuin wat baie privaat is
Twee van die kamers en Sitkamer kyk Noord wat baie sonnig is in die winter
Het ook dubbel garage en staanplek vir besoekers
Die Aftree Oord het alles wat mens benodig naamlik
Web Ref | REBC-3735 |
Property Type | Townhouse |
Building Size | 120m2 |
Erf Size | 250m2 |
Bedrooms | 3 |
Bathrooms | 2 |
Garage | 2 |
Koos van der Walt
Candidate Property Practitioner
RE/MAX Blue Chip Realty (Val de Grace)
Show email
Show number
Show number