Send to a friend


2 Bedroom Townhouse For Sale in Willow Park Manor

R1 600 000

Bedroom icon 2 2 1 104m2 250m2
Print icon Download PDF

2 Bedroom Townhouse For Sale in Willow Park Manor

GROOT 2 SLAAPKAMER EENHEID MET 2 BADKAMERS EN TOESLUIT GARAGE IN AFTREE OORD OOS VAN PRETORIA

Bedroom icon 2 2 1 104m2 250m2

2 Bedroom Townhouse For Sale in Willow Park Manor

GROOT 2 SLAAPKAMER EENHEID MET 2 BADKAMERS EN TOESLUIT GARAGE IN AFTREE OORD OOS VAN PRETORIA

R1 600 000

Monthly Bond Payment: R

change currency

Bond calculator

  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR
2 Bedroom icon 2 1 250m2

Features

  • Parking 1
  • Ensuite 1
  • Lounge 1
  • Patio
  • Wheelchair Friendly
  • Pets Allowed
  • Access Gate
  • Burglar Bars
  • Security Gate
  • Kitchen
  • Electric Fence
  • Garden

Description

Hierdie is n besondere Eenheid in die Wilgers Aftree Oord

As gevolg van sy mediese bystand ,streng sekuriteit en beweegruimte maak dit die Oord as een van die bestes aan die Ooste kant van Pretoria

Dit is 5km van Die Wilgers Life Hospitaal en The Grove Mall en 10km van Menlyn 

Maklike toegang na N4 en N1 Hoofweg

Ook vinnige toegang na Simon Vermoten en Lynnwood hoof paaie

Die eenheid bied die volgende:

  • Groot sit /eetkamer wat uitloop op n privaat stoepie en tuin
  • 2 Badkamers, een met n stort en die ander een met n bad
  • Stoor/Werkskamer
  • Toesluit garage 
  • Groot erf in vergelyking met ander

Die Aftree Oord bied die volgende:

  • Streng 24/7 sekuriteit met wagte by die hekke en wat ook nag en dag patrolleer
  • Elektriese heining op grensmure met kameras wat verbind is aan gewapende reaksie eenheid
  • Versorgingseenheid(FRAILCARE) met ook mediese bystand 24/7 vir ander inwoners
  • Voltydse Suster wat bloedruk kan neem , bloed trek en kyk na die normale probleempies
  • Besoek van Privaat Dokter elke Vrydag oggend vir mense wat bespreek het
  • Restaurant met geen verpligte etes .Betaal wanneer jy eet 
  • Bussie wat 3 keer n week na die naaste Winkelsentrums ry

Monthly Costs

Calculated over 20 years at % with no deposit.

Bond Payments R
Mun. Rates & Taxes ZAR 1,250
Monthly Levy ZAR 3,314

Property Details

Web Ref REBC-3973
Property Type Townhouse
Building Size 104m2
Erf Size 250m2
Bedrooms 2
Bathrooms 2
Garage 1

Contact Agent

Agent profile picture

Koos van der Walt

Candidate Property Practitioner

RE/MAX Blue Chip Realty (Val de Grace)

Show email

Show number

Show number

Book a viewing
MessageCall backWhatsapp

Book a viewing

Enquiry about property Ref:REBC-3973

R1 600 000

Monthly Bond Payment: R

currency bond calculator
  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR

Contact Agent

Agent profile picture

Koos van der Walt

Candidate Property Practitioner

RE/MAX Blue Chip Realty (Val de Grace)

MessageCall me back Whatsapp
Book a viewing

Contact Koos van der Walt

Agent profile picture

Koos van der Walt

Candidate Property Practitioner


RE/MAX Blue Chip Realty (Val de Grace)

Show number

Show number

Enquiry about property Ref:REBC-3973