R9 980 000
Monthly Bond Payment: R
change currency
Bond calculator
- ZAR
- BWP
- EUR
- GBP
- NAD
- NZD
- AUD
- USD
- ZWL
- ZMW
- MUR

Unusual urban-feel estate home in Paradyskloof, Stellenbosch
1 Mont Blanc, 1 Mont Blanc
5 Bedroom House For Sale in Paradyskloof
1 Mont Blanc, 1
Unusual urban-feel estate home in Paradyskloof, Stellenbosch
Monthly Bond Payment: R
change currency
Bond calculator
It is a rare occasion when a talented architect's genius and a creative owner's decorating flair captures a visitor's heart as it does when you enter the magnificence of this aesthetically astounding home!
Hierdie meesterlik ontwerpte landgoedtuiste word omring deur uitgestrekte wingerdblokke, immergroen denneboswoud en bergtoppe geklee in roospienk sonsondergange.
Die meegaande foto collage getuig uit alle invalshoeke van ‘n uitsonderlike ligging heel heel bo in windstil Paradyskloof, met ‘n buitengewoon byderwetse, dog briljant beplande gesinswoning waarin die eienaars die laaste 10 jaar die mooiste gesinstye saam met vriende & familie gevier het: kinder-skattejagpartytjies met oorslapies in hul selfgeboude boomhuis in die aangrensende dennewoud, rugbybraaie met mede entoesiaste wat op die oorgroot marokaans geteelde onderdakstoep se TV skerm reg neffens die ingeboude braaiplek geniet is, kerrie- en kaartspelaande om die laaank uitgestrekte eetmakertafel wyl die knetterende kaggelvuur die winter verdyf.
Wyl die sonpaneel geysers help om kragverbruik te minimaliseer, vra die donker swembad in die Noordfront kuiertuin slegs elke nou en dan ‘n sak sout. Hierbenewens sorg die uiters gewilde Air BnB woonstel vir xtra inkomste van R16 000+ in sonskynmaande
Kontak my sommer vandag nog om ‘n privaatbesigtiging vas te pen, wie weet, jy is dalk net so gelukkig om die huis se terugkerende uilpaartjie te ontmoet, wat al die laaste 6 jaar hul nes in die mik van die tuin se skaduboom kom maak en hul kroos van hier hul vlerkies leer sprei….
Bond Payments | R |
Mun. Rates & Taxes | ZAR 1,959 |
Monthly Levy | ZAR 600 |
Web Ref | REOT-0992 |
Property Type | House |
Building Size | 418m2 |
Erf Size | 702m2 |
Bedrooms | 5 |
Bathrooms | 4.5 |
Melina Greyling
Sales Associate
RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)
Show email
Show number
Show number
Monthly Bond Payment: R