Send to a friend

4 Bedroom House For Sale in Paradyskloof

R9 600 000

Bedroom icon 4 4.5 3 413m2 1000m2
Print icon Download PDF

4 Bedroom House For Sale in Paradyskloof

Manjifieke gesinstuiste in gewilde boetieklandgoed in wingerde

30 Le Hermitage, 30 Arc-en-Ciel Street

Bedroom icon 4 4.5 3 413m2 1000m2

4 Bedroom House For Sale in Paradyskloof

30 Arc-en-Ciel, 30 Street

Manjifieke gesinstuiste in gewilde boetieklandgoed in wingerde

R9 600 000

Monthly Bond Payment: R

change currency

Bond calculator

  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR
4.5 Bedroom icon 4 3 1000m2

Features

  • Open Parkings 4
  • Parking 4
  • Ensuite 2
  • Lounge 2
  • Dining Areas 1
  • Study
  • Balcony
  • Patio
  • Pool
  • Deck
  • Laundry
  • Has Storage
  • Aircon
  • Pets Allowed
  • Access Gate
  • Alarm
  • Scenic View
  • Kitchen
  • Electric Fence
  • Built in Braai
  • Fire Place
  • garden Cottage
  • Guest Toilet
  • Entrance Hall
  • Bore Hole
  • Irrigation System
  • Paving
  • Garden
  • Intercom
  • Family TV Room

Description

JOINT MANDATE. After 18 years in their architect designed family home, the children are spreading their wings and the proud owners are ready to pass their cherished home on to a family who wish to raise their kids in a safe, family friendly estate where neighbours help one another to do the school run in the morning. Over weekends, it is not unusual to find the same crowd gathered on the deck with a chilled bottle of wine, watching the sun set on Tafelberg.

Hierdie pynlik netjiese 4 slaapkamerwoning sal jou met die intrapslag reeds verras met 'n wynstoorvertrek en jassekamer in die voorportaal. Buitengewoon duursame afwerkings is regdeur opvallend teenwoordig: soliede Oggie eikehoutvloerbedekking in die eetkamer, kombuis en gesinskamer, verseker dat almal gemaklik in sokkies kan kom en gaan. 'n Geslote houtkaggel sorg hier vir 'n knus atmosfeer wat strek tot in die oopplan kombuis reg langsaan.

Die sentraalgelee kombuis spog met 'n Siemens gas kookoppervlak en -WOK, ingebou in 'n Vicostone werksoppervlak. 'n Ooghoogte Siemens dubbeloond (en warmlaai!) verseker dat kosvoorbereiding met beide gemak en genot geskied. Sou die spyskaart braaivleis opdis, bied die ruim onderdak braaistoep met sy dakhoogte afrolblindings oorgenoeg kuierruimte in al 4 seisoene.

Die slaapvleuel bied op grondvlak 2 Noordfront kinderkamers met ondervloerse verhitting, elk met sy eie badkamer. Die kinders se Noordfront TV kamer, ideaal gelee tussen hierdie 2 slaapkamers, bied ook ondervloerse verhitting en sekuriteits louvredeure wat die dubbeldeuruitgang na die swembad beveilig. Ook in hierdie gang, is die gastetoilet en 'n ruim tassestoor.

Op met die trap, is 'n knus tuisbiblioteek wat lei na die oorgroot hoofslaapkamer met sy en-suite studeervertrek (eens die kinders se babakamer), sofahoek vir koffiekuiertjies, ensuite badkamer, ruim instap aantrekkamer asook Noordfrontbalkon wat oor die swembad oopmaak. Lugversorging asook ondervloerse verhitting regdeur hierdie vertrek, verseker perfekte gemak regdeur die jaar.

Die varswater veselglasswembad is chloorvry te danke aan 'n omgekeerde osmose sisteem en word soos die res van die huis se bad-, waskamers en kombuis gratis van water voorsien direk uit die landgoed se boorgat. Elkeen van die 18 huishoudings in die ontwikkeling, het gratis gebruik van 80 000L water per maand. In geval van nood, kan water ook vanuit die 4500L stoortenks in die agterplaas, gelei word.

Die formele sitkamer aan die oorkant van die eetkamer asook die gesinsgrootte huiskantoor bokant die sitkamer, spog beide met duursame Sisal volvloermatte, 'n tweede oop houtkaggel, graniet studeerblaaie met genoeg werkspasie vir die hele gesin, asook 'n ruim kuierbalkon met uitgestrekte uitsigte op omringende berge en wingerde.

Drie motorhuise met genoeg geplaveide parkering vir nog 4 voertuie, verseker dat vriende in groot getalle kan kom kuier.

Die eiendom word deur 'n deeglik beplande sekuriteitstelsel bewaak, 'n geelektrifiseerde grensmuur word aangevul deur louvre sekuriteitsdeure buite al die huis se stoepdeure, infrarooi ogies reg rondom die huis en 'n Paradox alarmstelsel wat mbv 'n selfoontoep beheer en gemonitor kan word. Toegang tot die landgoed geskied met 'n voorafgoedgekeurde selfoonkode.

Indien jou gesin op soek is na 'n kommervrye kuierruimte waar eenvoudige elegansie en sinvolle spasie hand aan hand gaan, is hierdie uiters mooi versorgde juweel bes moontlik julle nuwe tuiste.

Skakel my vir 'n ontspanne kennismaking met jou nuwe adres.

Be prepared to be surprised!!

Monthly Costs

Calculated over 20 years at % with no deposit.

Bond Payments R
Mun. Rates & Taxes ZAR 1,880
Monthly Levy ZAR 1,300

Property Details

Web Ref REOT-0988
Property Type House
Building Size 413m2
Erf Size 1000m2
Bedrooms 4
Bathrooms 4.5
Garage 3

Map

Contact Agent

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate

RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

Show email

Show number

Show number

Book a viewing

Book a viewing

Enquiry about property Ref:REOT-0988

R9 600 000

Monthly Bond Payment: R

currency bond calculator
  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR

Contact Agent

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate

RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

MessageCall me back
Book a viewing

Contact Melina Greyling

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate


RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

Show number

Show number

Enquiry about property Ref:REOT-0988