Send to a friend

4 Bedroom House For Sale in Aanhou Wen

R7 950 000

Bedroom icon 4 3 2 292m2 742m2
Print icon Download PDF

4 Bedroom House For Sale in Aanhou Wen

Charming home tucked away on Lanzerac's doorstep

111A Jonkershoek Road

Bedroom icon 4 3 2 292m2 742m2

4 Bedroom House For Sale in Aanhou Wen

111A Jonkershoek, Road

Charming home tucked away on Lanzerac's doorstep

R7 950 000

Monthly Bond Payment: R

change currency

Bond calculator

  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR
3 Bedroom icon 4 2 742m2

Features

  • Open Parkings 3
  • Parking 4
  • Ensuite 2
  • Lounge 2
  • Dining Areas 1
  • Flatlets 1
  • Study
  • Balcony
  • Patio
  • Pool
  • Deck
  • Laundry
  • Aircon
  • Satellite
  • Pets Allowed
  • Fence
  • Access Gate
  • Alarm
  • Kitchen
  • Built in Braai
  • Fire Place
  • garden Cottage
  • Irrigation System
  • Paving
  • Garden
  • Intercom
  • Family TV Room

Description

Hierdie pynlik netjies versorgde 3 slaapkamer woning met 'n ruim aparte tuinwoonstel, ideaal om as Air BnB eenheid ekstra inkomste te genereer, le knus weggesteek op 'n pypsteelerf waar voelsang soggens deur die vele oop balkon- en stoepdeure met die oggendson se strale, die huis binnestroom.

Die trotse eienaars groet hul gesin se hartsplek na 16 jaar om hul aftreehuisie buite Stellenbosch 'n realiteit te maak.

Die hoofslaapkamer op die grondvloer leef uit op die donker veselglasbelynde swembad. Beide Noordfront slaapkamers op die eerste verdieping bied ook uitsigte oor die romantiese tuin met sy luilekker tuinswaai en borrelende waterfonteintjies wat gevoer word deur watertenks langs die dubbelgarage.

Hierdie weggesteekte juweel bied oorgenoeg veilige speelruimte vir bollemakiesiemaak en balspeletjies met troeteldiere. Daarby is dit stapafstand van Laerskool & Hoerskool Stellenbosch, Lanzerachotel se terugsit kuierstoep, asook Jonkershoek se bergfiets- en stappaadjies. Jonkerspar is gerieflik slegs enkele tree af in die straat.

Skakel my gerus, wie weet jou gesin se droom van 'n "stap na alles "adres, is net 'n oproep weg van waarword!!

Monthly Costs

Calculated over 20 years at % with no deposit.

Bond Payments R
Mun. Rates & Taxes ZAR 2,642

Property Details

Web Ref REOT-1030
Property Type House
Building Size 292m2
Erf Size 742m2
Bedrooms 4
Bathrooms 3
Garage 2

Contact Agent

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate

RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

Show email

Show number

Show number

Book a viewing

Book a viewing

Enquiry about property Ref:REOT-1030

R7 950 000

Monthly Bond Payment: R

currency bond calculator
  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR

Contact Agent

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate

RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

MessageCall me back
Book a viewing

Contact Melina Greyling

Agent profile picture

Melina Greyling

Sales Associate


RE/MAX Oaktree (Stellenbosch)

Show number

Show number

Enquiry about property Ref:REOT-1030