RE/MAX logo

Request Location

Email Sent

Your friend has been notified.

Send to a Friend

Call Message
ZAR 2 330 000 Change currency
  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR

Bond Calculator

R
R
%
years
R

BetterBond

Disclaimer: The estimates contained on this webpage are provided for general information purposes and should be used as a guide only. While every effort is made to ensure the accuracy of the calculator, RE/MAX of Southern Africa cannot be held liable for any loss or damage arising directly or indirectly from the use of this calculator, including any incorrect information generated by this calculator, and/or arising pursuant to your reliance on such information.

`N reeds geslypde diamant waar jy net intrek."

  • 3
  • Bathroom icon 2
  • 2

Monthly Costs
Property Details
Web Ref: RXFZ-1710
Property Type: House
Building Size: 192 m2
Erf Size: 890 m2
Mun. Rates & Taxes: ZAR 1082.00
Features
  • Bedrooms 3
  • Bathrooms 2
  • Garages 2
  • Open Parkings 2
  • Ensuite 1
  • Lounge 1
  • Dining Area 1
  • Deck
  • Laundry
  • Storage
  • Satellite
  • Pets Allowed
  • Fence
  • Access Gate
  • Alarm
  • Scenic View
  • Kitchen
  • Built In Braai
  • Guest Toilet
  • Irrigation System
  • Paving
  • Garden
  • Intercom
  • Family TV Room

Custom Features

  • Fans
  • Water tank
  • Water features
  • Awning
  • Storage under the house
  • TV port
  • Telefone ports
See more
Description

Vanaf die ingang begroet die oopplan area jou met ope arms.

Die slaapkamers is ruim met blinders en baie ingeboude kaste. Die hoof slaapkamer is op die onderste vlak van die huis met `n indrukwekkende en moderne en-suite. Lê vir ure in die bad en vergeet van jou sorge.

Die ander 2 slaapkamers is op die boonste vlak en deel `n gemeenskaplike badkamer. Matte, blinders en tonne ingeboude kaste. Ruim slaapkamers wat baie lig en lug inlaat.

Die kombuis is groot en met sorg beplan, baie ingeboude kaste, hier is plek vir alles. Lekker “kitchen nook” vir lekker familie ontbyt.

Die groot dek wat jy oop of toe kan op kuier is die plek waar jy lekker kan sit en koffie drink of net agteroor sit en luister na die voëltjies se gesing. Die ingeboude onderdak braai area loop uit op die stoep.

Die tuin is `n inspirasie vir enige tuinier, met watervalletjies, baie “water wise” groen plante/blommetjies en vetplantjies. Tuin is nie groot nie en kan maklik onderhou word. Die watertenk van 2500lt met pomp toerusting voorsien water aan die tuin deur middel van `n beheerde sprinkel stelsel.

Met deeglike en detail beplanning hou die eienaar die onderhouds kostes laag met LED ligte in die huis, om die huis en die tuin wat soos `n feetjie land lyk in die aand.

Hierdie uitsonderlike en moderne huis bied baie, so skakel nou om hierdie huis te koop, moenie uitstel nie.

See more

ZAR 2 330 000

Bond Calculator

Powered by BetterLife
  • Bedroom icon 3
  • Bathroom icon 2
  • Garage icon 2
  • 192 m2
  • 890 m2

`N reeds geslypde diamant waar jy net intrek.

73 Essenhout Avenue

Monthly CostsRef: RXFZ-1710

Contact Us

BetterBond

ZAR 2 330 000
Change currency
  • ZAR
  • BWP
  • EUR
  • GBP
  • NAD
  • NZD
  • AUD
  • USD
  • ZWL
  • ZMW
  • MUR

Bond Calculator

Powered by BetterLife
  • 3
  • Bathroom icon 2
  • 2
  • 192 m2
  • 890 m2

Other Costs

Mun. Rates & Taxes: ZAR 1082.00

Contact Agent

Agent Profile Picture
Agent Listings
Gerda Erasmus
RE/MAX Nova - Mossel Bay

Show number

Show number

Send Us a Message

Thank you! Your submission has been received!

Oops! Something went wrong while submitting the form :(

We’ll call you back...

Thank you! Your submission has been received!

Oops! Something went wrong while submitting the form :(

Better Bond Banner