| R 36,500,000 (FOR SALE) | |||||||||
|
Nuts-gerieflikheidswinkel (convenient store) in Hartenbos.
Hierdie netjiese klein winkeltjie in die rykmansbuurt van Hartenbos verkoop al die daaglikse kruideniers- en ander huishoudelike benodighede aan die inwoners en word baie goed deur hulle ondersteun. Die besigheid is van so ‘n omvang dat dit met gemak deur ‘n enkele persoon bestuur kan word. Die koopbasis van permanente inwoners word deurlopend aangevul deur ‘n konstante vloei van vakansieganger dwarsdeur die jaar. Dit is geleë in ‘n pragtige, veilige area en 100m van die see. Die gemiddelde omset is ongeveer R 100 000 per maand. Die huur beloop R 4700 pm en ‘n 2 slaapkamer woonstel is beskikbaar teen R3900 pm. Prys: R 365 000 plus voorraad |
|||||||||
|
|


